Hulle “by die see” – Seafood Restaurant in Stilbaai
Hulle “by die see” – Seafood Restaurant in Stilbaai
Situated on the western side of the Goukou River, Hulle "by die see" offers a blend of luxury and comfort, featuring delightful seafood. Experience sensational seafood at this family restaurant.
The original restaurant by the amphitheatre has been skilfully renovated and expanded, transforming it into a stylish, modern Mediterranean-themed establishment. The use of soft neutral colours, matching tables and chairs, and unique lampshades creates a clean and organised look.
Still Bay is a popular holiday spot, especially for water sports enthusiasts, located on the Goukou River in the Hessequa area along the Garden Route in the Western Cape.
Business Hours
Wednesday to Saturday: 12:00-20:00
Sunday: 08:00-14:00
“Hulle” Food
Visitors to Hulle "by die see" seafood restaurant are in for a delectable journey.
Choose from a variety of tasty seafood and non-seafood tapas (Spanish for appetiser or snack). The menu includes secret recipe seafood dishes like seafood pasta, hake and calamari, mussels, salmon, and non-seafood options.
Kids have their own menu with various choices.
Beverages
Quench your thirst with a diverse selection of cold and hot beverages. The restaurant is fully licensed, offering wine, beer, and other alcoholic drinks
Bring family and friends to savour the lingering taste of the sea in their well-prepared dishes.
Facilities at Hulle “by die see”
- Barista corner
- Fully licensed
- Free Wi-Fi
- Booking out of season only
- Payment by card only
- Clean restrooms
- Wheelchair friendly
- Free parking
- Indoor, as well as outdoor seatingView of the Goukou RiverPlay area for kids featuring jungle gyms, slides, swings, etc.
Hulle se Kiosk
The Kiosk, located outside on the northern side, operates independently.
Adorned with a neat wooden deck, pot plants, and a menu blackboard, it offers soft serve ice cream, slush puppies, drinks, coffee, and light meals like chicken mayo bagels and wraps. Picnic tables are scattered for convenience.
Ideally situated for those enjoying Goukou River activities, the Kiosk caters to rowers, swimmers, hikers, and those relaxing by the river. Grab a tasty ice cream, cool drink, or perhaps a light lunch. Convenient and enjoyable for individuals and families alike.
Kiosk Business Hours
The business hours of the Kiosk is different from those of the Restaurant:
Tuesday to Saturday: 08:00-16:00
Sunday: 08:00-14:00
Hulle “by die see” – Seekos Restaurant in Stilbaai
Geleë aan die westelike kant van die Goukourivier, bied Hulle "by die see" 'n kombinasie van luuksheid en gemak, met heerlike seekos as kenmerk. Ervaar sensasionele seekos by hierdie gesinsrestaurant.
Die oorspronklike restaurant naby die amfiteater is sorgvuldig opgeknap en uitgebrei, wat dit omskep het in 'n stylvolle, moderne Mediterreense eetplek. Die gebruik van sagte neutrale kleure, eenderse tafels en stoele, en unieke lampskerms skep 'n skoon en georganiseerde voorkoms.
Stillbaai is 'n populêre vakansieplek, veral vir watersport-entoesiaste. Weerskante van die Goukourivier in die Hessequa-gebied op die Tuinroete in die Wes-Kaap.
Besigheidsure
Woensdag tot Saterdag: 12:00-20:00
Sondag: 08:00-14:00
“Hulle” kos
Besoekers aan Hulle "by die see" seekosrestaurant kan uitsien na 'n heerlike bederf.
Kies uit 'n verskeidenheid smaaklike seekos- en nieseekos-tapas (Spaans vir aptytwekker). Die spyskaart sluit geheime resep seekosgeregte in, soos seekospasta, stokvis, calamari, mossels, salm, en ook nieseekos opsies.
Voorsiening is ook vir die kleintjies gemaak met hul eie spyskaart met verskeie keuses.
Drinkgoed
Les jou dors met 'n diverse seleksie van gewilde en heerlike koue en warm drankies.
Die restaurant is volledig gelisensieer en bied wyn, bier, en ander alkoholiese drankies aan.
So, bring jou familie en vriende saam om die talmende smaak van die see in “Hulle” se goedbereide disse te geniet.
Fasiliteite
- Baristahoekie
- Dranklisensie
- Besprekings slegs buite seisoen
- Gratis Wi-Fi
- Alleenlik kaartbetalings
- Skoon ruskamers
- Rolstoelvriendelik
- Gratis parkering
- Binne- en buitesitplekUitsig oor die Goukourivier
- Speelarea vir kinders met klimrame, swaaie, glyplanke, en so meer
Hulle se Kiosk
Die Kiosk, geleë buite aan die noordelike kant, opereer onafhanklik. Versier met 'n netjiese hout dek, potplante, en 'n spyskaart swartbord, bied dit draairoomys (bakkies of horinkies), slush-puppies, koeldrank en koffie. So ook ligte etes soos hoendermayorolletjies, croissants en wraps. Vir jou gerief is ‘n klompie piekniektafels in die omgewing van die Kiosk geplaas.
Perfek geleë vir diegene wat die aktiwiteite van die Goukou-rivier geniet soos roeiers, swemmers, stappers, en almal wat ontspan langs die rivier. Kry 'n smaaklike roomys of koeldrank, of geniet dalk 'n ligte ete. Gerieflik en aangenaam vir individue en gesinne.
Kiosk Besigheidsure
Die Kiosk se besigheidsure is effens anders as die Restaurant se ure:
Dinsdag tot Saterdag: 08:00-16:00
Sondag: 08:00-14:00