gardenroute

    logo app store    

    googlePlayBadgeBig

Translate -Website

DRS ENSLIN EN GILLESPIE - Copy

 

Dentists in Stilbaai – Tandarts in Stilbaai
Dr’s Charl Enslin & Lindi Gillespie


Dental health is extremely important, and none realise it more than Dr Charl Enslin and Dr Lindi Gillespie. These dentists provide a number of excellent services, including teeth whitening, repairing fractured teeth and all your dental needs. With their outstanding skills and exceptional bedside manners, these doctors ensure that you have the best quality experience every time. Their reputation is known throughout Still Bay and Jongensfontein.
These dentists offer a wider variety of services, including:
• Diagnosing and treating medical problems associated with dental health.
• Advising on oral health and hygiene, as well as teaching you how to best take care of your teeth and gums.
• They expertly fill cavities, remove tooth decay and pull teeth when necessary.
• They created dentures and mouth guards.
• These doctors also focus on the aesthetic of teeth and offers teeth cleaning, whitening and straightening services.

 

Dr Charl and Dr Lindi in Still Bay also perform dental surgery, including:
• Dental implants
• Root canal treatment
• Installing a dental bridge
• Teeth crowning
For the best quality dental work, call Dr Charl Enslin and Dr Lindi Gillespie today!

 

Tandartse in Stilbaai en Jongensfontein
Ons almal besef hoe belangrik tandheelkunde en gesonde mond higiëne is, en Dr Charl Enslin en Dr Lindi Gillespie is hier om te help. Hierdie tandheelkundiges verskaf alle tand- en mondverwante dienste en is bekend deur Stilbaai en Jongensfontein vir hulle kwaliteit werk en profesionele diens.

 

Hierdie dokters bied 'n verskeidenheid dienste aan, insluitend:
• Die diagnosering en behandeling van tand- en mondverwante gesondheids problem. Dit sluit in alles van bloeiende tandvleis to gebreekte tande.
• Verder verskaf hulle wonderlike raad in verband met mond higiëne en adviseer jou oor die beste manier om na jou tande te kyk.
• Met 'n sagte hand stop hulle gaaitjies, maak tande skoon en trek tande wanneer dit nodig is.
• Hulle maak ook vals-tande en ‘mouth guards’ soos dit benodig word.
• Daarby besef hierdie tandartse die belangrikheid van 'n mooi glimlag en bied hulle ook aan om tande skoon te maak, wit te maak en selfs reguit te maak.

 

Beide Dr Enslin en Dr Gillespie verskaf ook mediese prosedures en chirurgie, insluitend:
• Tand implante
• Wortelkanale
• Tandebrûe
• Kroon installering

Dentist/Tandarts Stilbaai & Jongensfontein


14 Voortrekker Street
Still Bay
6674

 

Dr Charl Enslin & Dr Lindi Gillespie

Tel:  028 754 3986 / 028 754 1368

Fax: 028 754 3986

Cell: 076 964 0076

        076 672 6485