Stilbaai Rietdakke & Konstruksie / Still Bay Thatching & Construction
Stilbaai Rietdakke & Konstruksie / Still Bay Thatching & Construction
is professionele rietdak-spesialiste met meer as 18 jaar ondervinding en maak gebruik net van hoë kwalitiet riet. Hulle spesialiseer in dakkonstruksie, die rietdekking asook die waterdigting van rietdakke waar daar waterlekke voorkom. Bou van Grasdak Lapas en Grasdak geboue. Ook die waterdigting van die dakke en mure sowel as lapa’s. Hulle spesialiseer ook in spaansrietplafonne. Bouers van klipmure en klipmuur bekleding.
Boukontrakteurs in Stilbaai en Jongensfontein, Bou van nuwe huise, aanbouings en doen restourasiewerk en ook algemene bouwerk. Hulle bou ook houthuise en houtdekke sowel as houtreëlings en houttrappe.
Vind hulle in Stilbaai, Jongensfontein en in die Hessequagebied, Wes-Kaap.
Stilbaai Rietdakke & Konstruksie / Still Bay Thatching & Construction
Building Contractors with over 18 years experience in Thatch roof construction, Building of Lapas thatch waterproofing and Spanish reed ceilings. Builders specialising in cladding of walls and stonewall building. Building of wooden decks, wooden rails, wooden steps and retaining walls. Water Proofing of roofs, walls and structures in Stilbaai, Jongensfontein, Riversdale and throughout Hessequa. Vir die bou van rietdakke, waterdigting van rietdakke, asook spaansriet plafonne in Stilbaai en Jongensfontein.
Still bay Thatchers are professional thatched roof specialists using thatch reed which comes from the heart of the thatch reed area. They specialise in roof construction, reed thatching as well as waterproofing of thatched roofs where there are water leaks. Also waterproofing of the roofs of lapas. Likewise they specialise in Spanish reed ceilings.
In addition they do restoration work as well as general building work locally and also internationally. Equally important they also build log cabins and wooden decks as well as supply building material.
In the beautiful coastal town of Still Bay in the Hessequa area, Western Cape.
Theo Kleynhans
Cell: 082 412 8290
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.