Auto Tech - Expert Auto Mechanics for Petrol and Diesel Vehicles in Stilbaai (Level 5 RMI & MIWA Approved)
Auto Tech - Expert Auto Mechanics for Petrol and Diesel Vehicles in Stilbaai ((Level 5 RMI & MIWA Approved)
At Auto Tech they specialise in servicing and repairing both petrol and diesel vehicles. Catering to all major brands, they ensure the use of genuine parts to maintain the quality and integrity of your vehicle. With the latest equipment at their disposal, the team offers a fast turnaround on all jobs, ensuring that customers are back on the road in no time.
Find them in Heuningkloof Industrial in Melkhoutfontein, to the left as you enter from the Stilbaai road.
Quality Service and Approval
The Auto Tech workshop is recognized for its high standards, holding both Level 5 RMI (Retail Motor Industry) approval and MIWA (Motor Industry Workshop Association) certification. These approvals reflect their commitment to quality service in a clean and tidy environment.
Services Offered
Auto Tech offers a wide range of services to keep vehicles in optimal condition:
- Major and Minor Vehicle Services: Comprehensive servicing to ensure your vehicle runs smoothly.
- Vehicle Repair Services: From minor fixes to major repairs, all jobs are handled with expertise.
- Vehicle Maintenance Services: Regular maintenance to prevent issues before they arise.
- Drop-off and Collection Services: Convenient pick-up and drop-off for customers.
- Towing Services: Available for vehicles in need of transport to the workshop.
- After Hours Emergency Assistance: Support is available when unexpected issues arise outside of business hours. Call the same number – 021 001 7660
Typical Work Undertaken
- The Auto Tech mechanics are well-versed in handling a variety of common vehicle problems, including:
- Detecting oil leaks
- Cooling system issues
- Brake system repairs
- Air conditioning leaks and regassing
- Suspension problems
- Battery issues – free testing, free instalment and discount on the new battery should you return the old battery
- Trailer and caravan servicing and wiring (especially crucial in coastal areas)
- Diagnostic evaluations – proper comprehensive diagnosis inevitably prevents unnecessary expenses
- Headlight restoration on all vehicles
- Engine and car washing after services
Safety and Security
For vehicles that need to stay overnight, the Auto Tech workshop ensures they are protected by a comprehensive security system that includes cameras and alarms, giving customers peace of mind.
Obligation-Free Quotations
Customers can request obligation-free quotations, allowing them to make informed decisions without any pressure.
Business Hours:
Monday to Thursday: 07:00 – 17:00
Friday: 07:00 – 15:00
Auto Tech invites you to contact them for an appointment today, either by phone, or by email.
Auto Tech - Kundige Werktuigkundiges vir Petrol- en Dieselvoertuie in Stilbaai
Hierdie werkswinkel spesialiseer in die diens en herstel van beide petrol- en dieselvoertuie. Hulle werk aan alle groot handelsmerke en gebruik slegs oorspronklike onderdele om die kwaliteit en integriteit van jou voertuig te handhaaf. Met die nuutste toerusting tot hul beskikking, bied die span vinnige dienslewering om te verseker dat kliënte weer gou op die pad is.
Gehalte Diens en Goedkeuring
Hierdie motorwerkswinkel is bekend vir sy hoë standaarde en hou beide RMI (Retail Motor Industry) Vlak 5 goedkeuring en MIWA (Motor Industry Workshop Association) sertifisering. Hierdie goedkeurings weerspieël hul verbintenis tot gehalte diens in 'n uiters skoon en netjiese omgewing.
Dienste Aangebied
Die werkswinkel bied 'n wye reeks dienste aan om voertuie in optimale toestand te hou:
- Groot en Klein Voertuigdienste: Omvattende dienste om te verseker dat jou voertuig glad werk.
- Voertuig Hersteldienste: Van klein herstelwerk tot groot herstelwerk, alles word met kundigheid hanteer.
- Voertuig Onderhoudsdienste: Gereelde onderhoud om probleme te voorkom voordat dit ontstaan.
- Aflaai- en Oplaaidienste: Gerieflike oplaai en aflaai vir kliënte.
- Insleepdienste: Beskikbaar vir voertuie wat vervoer na die werkswinkel benodig.
- Noodbystand Na-ure: Ondersteuning is beskikbaar wanneer onverwagte probleme buite besigheidsure ontstaan.
Tipiese Werk Wat Onderneem Word
- Die Auto Tech werktuigkundiges is hoogs ervare in die hantering van 'n verskeidenheid algemene voertuigprobleme, insluitend:
- Olielekke
- Probleme met die verkoelingstelsel
- Remstelselherstelwerk
- Lugversorging lekkasies en gashervulling
- Veringprobleme
- Batteryvervangings – gratis toets, gratis installering en afslag as jy die ou battery inbring
- Waentjie- en karavaan diens en bedrading (veral belangrik in kusgebiede)
- Diagnostiese evaluasies – omvattende en behoorlike evaluasies voorkom onnodige uitgawes
- Herstel van hoofligte sodat dit weer helder skyn en sigbaar is
- Enjin- en motorwas na dienste
Veiligheid en Sekuriteit
Vir voertuie wat oornag moet bly, verseker die werkswinkel dat hulle beskerm word deur 'n omvattende sekuriteitstelsel wat kameras en alarms insluit, wat kliënte gemoedsrus gee.
Verpligtingvrye Kwotasies
Kliënte kan verpligtingvrye kwotasies aanvra, wat hulle in staat stel om ingeligte besluite te neem sonder enige druk.
Besigheidsure
Maandag tot Donderdag: 07:00 – 17:00
Vrydag: 07:00 – 15:00
Kontak Auto Tech sommer vandag nog vir jou afspraak!