Cape Heritage Architecture & Construction
Cape Heritage Architecture & Construction
Why have a separate architect and builder when you can have two-in-one? Not only does Jack Andrew design buildings, but he also builds them from the ground up. So start your dream house adventures off with hiring Cape Heritage Architecture & Construction to turn your ideas into reality!
Jack is a qualified as well as registered architect and builder living in Still Bay. He provides his construction services throughout the Hessequa and Western Cape region and his architectural services is available throughout the country.
Cape Heritage Architect & Builder in Stilbaai, Jongensfontein & Hessequa
Established in 1999, Jack Andrew has since then built astonishing houses of which same has been featured in major magazines. You’ll find a glimpse of his artwork when visiting the Charlotte House (Dutch Mediterranean style) in Still Bay West.
Jack Andrew is a SACAP (Council for the Architectural Profession) and NHBRC (Home Builders Registration Council) registered architect and builder. Not to mention that he’s also registered with the South African Institute of Architectural Technologies.
Building Material Used
They use natural materials such as reeds, wood, natural light as well as thatch to build their unique designs. Their objectives is to build environmentally safe houses with a modern style which doesn’t cost a fortune.
Cape Heritage Architecture and Construction Styles
Jack Andrew and his team has a special bond with historical architecture, which is why traditional/heritage styles are their favourite. Other work, design and styles, includes Coastal Hideaway, Nature Retreat, Dutch Mediterranean, River House and Greek Islands to name but a few.
Architectural Services in South Africa
The Cape Heritage Architect and Builders team will design and draft your plan. As well as submit it to the Municipality for you. These architectural services is available countrywide, so all you need is an idea and they will help you make it a reality.
Construction or Building Services in Stilbaai, Jongensfontein and throughout Hessequa
They handle various building projects such as:
• Building new houses;
• Adding to buildings that already exist (rooms, garages, granny flats, etc.)
• Restoration as well as renovating buildings.
Jack and his team manages the projects, which means they draw the plans from your ideas, then build them to perfection.
Project Management
Not only do they build properties, but also handle the installations of the plumbing, electrical services all the way to gates and garage doors.
Not to mention the finishing touches like painting the walls, sealing wooden floors, installing lights, toilets, baths and showers. As well build and install fireplaces, tiling and built-in cupboards. All of this normally project management responsibilities are handled by the Architect/Builder and his team.
Inspire, Innovate, Create and Elevate - Interior Design Services
Furthermore, they offer interior design, decoration of interior as well as installation services. They are also available for advice on interior designs and decorations.
For more information contact Jack Andrew on 082 532 7573
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Cape Heritage Argitektuur en Konstruksie/ Cape Heritage Argitek en Bouer in Stilbaai
Waarom'n aparte argitek en bouer kry as jy twee-in-een kan hê? Nie net ontwerp Jack Andrew nuwe huise en geboue nie, maar hy bou dit ook van die grond af op. Begin dus jou droomhuis-avonture deur vir Cape Heritage Argitek en Bouers te huur om jou idees in werklikheid te verander!
Jack is 'n gekwalifiseerde sowel as geregistreerde argitek en bouer wat in Stilbaai woon. Hy lewer sy konstruksiedienste in Jongensfontein, Stilbaai, Riversdale en regdeur die hele Hessequa- en Wes-Kaapstreek en sy argitektoniese dienste is regoor die land beskikbaar.
Jack Andrew het sy besigheid in 1999 gestig en het sedertdien verstommende huise gebou waarvan ‘n verskeidenheid reeds in hoofstroom-tydskrifte gepronk het. Een so projek is die bekende Charlotte House (Nederlandse Mediterreense styl) in Stilbaai-Wes wat ook sy verskyning in bekende tydskrifte gemaak het.
Hy is 'n SACAP (Raad vir die Argitektuurprofessie) en 'n NHBRC (Registrasieraad vir Huisbouers) geregistreerde argitek en bouer. Om nie eens te noem dat hy ook by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Argitektuurtegnologieë geregistreer is nie.
Boumateriaal en Inspirasie
Hulle gebruik natuurlike materiale soos riete, hout, natuurlike lig sowel as grasdakke om hul unieke ontwerpe te bou. Hulle doelwitte is om omgewingsveilige huise te bou met 'n moderne styl wat nie 'n fortuin kos nie.
Kaapse Erfenis Argitektuur en Konstruksie Style
Jack Andrew en sy span het 'n spesiale band met historiese argitektuur, en daarom is tradisionele/erfenisstyle hul gunsteling. Ander style wat gebruik word, sluit in ‘Coastal Hideaway’, ‘Nature Retreat’, Nederlandse Middellandse See, Rivier Huise en Griekse Eilande.
Argitektuurdienste in Suid-Afrika
Die Cape Heritage Architecture and Construction-span sal jou huis of gebou ontwerp, teken en selfs die munisipale goedkeurings proses vir jou hanteer. Hierdie argitektoniese dienste is landwyd beskikbaar, al wat jy benodig is ‘n idee en hul doen die res.
Boukonstruksiedienste in Stilbaai, Jongensfontein, riversdal en regdeur Hessequa
Hulle hanteer verskillende bouprojekte soos:
• Die bou van nuwe huise;
• Aanbouings of Opknappings aan bestaande huise of geboue (kamers, motorhuise, woonstelle, ens.)
• Restourasie sowel as die opknapping van historiese huise of geboue.
Projekbestuur
Jack en sy span bestuur die projekte, en sorg dat daar konstante terugvoering gegee word vir die eienaar.
Hulle bou nie net eiendomme nie, maar hanteer ook die installering van loodgietersdienste, elektriesedienste ens selfs tot die finale hekke en motorhuisdeure ens.
Asook die ligte, toilette, baddens, storte, kaggels en ingeboude kaste se installerings. Dit word alles deur die argitek/bouer en sy span bestuur en hanteer.
Binnenshuise ontwerp en Binneversiering
Hulle bied volledige binneshuise ontwerp en versieringsdiens. Hulle help met die “source” van die perfekte produkte sowel as huismeubels en ornamente.
Vir meer inligting kontak Jack Andrew op 082 532 7573
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.