gardenroute

    logo app store    

    googlePlayBadgeBig

Translate -Website

Stilbaai Bins

Stilbaai Bins 640

 

STILBAAI BINS – MINI SKIPS IN STILBAAI & JONGENSFONTEIN
Looking for mini-bins or skips in Still Bay and Jongensfontein! Stilbaai Bins those bright yellow bins is perfect for both private and commercial use and will help you keep your property clean and neat.

 

These large bins are for hire, the drop the bin conveniently were you want it. You then fill it with rubble, rubbish or garden waste etc and they then collect it. You will never need to wonder how you are going to get rid of your trash because Stilbaai Bins is only a phone call away.
Services offered:

 

These large yellow trashcans are perfect for a variety of different types of waste, including:
• Building rubble
• Garden waste
• General rubbish and household waste
• Clean ups after public or private events
• Disposal of unwanted items found during spring cleaning, garage clean outs, etc.
• Waste gathered over a period of time, be it business, public or private waste
• Farm clean ups
• Permanent bins in public places – with daily, weekly or monthly clean up packages
• And much more

 

Stilbaai Bins also offers to deliver certain items, including:
• Bricks, cements, sand and other building material in smaller quantities.
• Potting soil, compost, crushed stone and other gardening substances
• And much more

 

Call Stilbaai Bins today and allow them to clean up!

 

STILBAAI STORTBAKKE TE HUUR
Stilbaai en Jongensfontein het nog altyd gespog met pragtige skoon strande en paaie, en Stilbaai Stortbakke help daagliks om dit so te hou! Hierdie maatskappy verhuur sterk, groot, goeie kwaliteit stortbakke vir kommersiële so wel as privaat en publieke gebruik. Verder verskaf hulle verskeie dienste, insluitend die wegneem van rommel en verskillende aflaai dienste. Hierdie groot geel asblikke sal jou eiendom mooi skoon en netjies hou.
Te danke aan Stilbaai Stortbakke hoef jy nooit weer te wonder hoe om van jou rommel ontslae te raak nie. Bel Stilbaai Stortbakke vandag en maak jou gemors hulle problem!

 

Dienste aangebied:
Hierdie groot asblikke is perfek geskik vir 'n verskeidenheid soorte rommel, insluitende:
• Bou gemors en oorbly materiaal
• Tuinmaak rommel
• Huishoudelike en algeme gemors
• Skoonmaak na publieke of private byeenkomste
• Raak ontslae van onnodige items en rommel gevind gedurende skoonmaak, garage regpak ens.
• Besigheid of huishoudelike gemors wat opgebou het oor 'n periode
• Plaas gemors
• Permanente asblikke in publieke areas – in hierdie geval sal daar 'n daaglikse, weeklikse of         maandelikse skoonmaak pakket wees
• En vele meer!
  Oor hierdie stortbakke so sterk is, lewer hierdie maatskappy ook goed af, soos:
• Boumateriaal soos bakstene, sement en sand
• Tuinmaak noodsaaklikhede, insluitende gruisklippies, potgrond, kompos, ens.
• En nog meer!

 

Bel Stilbaai Bins vandag nog vir jou stortbak!
Bel Stilbaai Bins - "Jou Rommel In Ons Trommel" !For more click here Stilbaai Bins 640