gardenroute

    logo app store    

    googlePlayBadgeBig

Translate -Website

Julie se Baai

Julie se Baai 1 

 

Julie se Baai (Studente, Kamp, Camping, Tents , Touchies)

Stilbaai bied hierdie geleentheid vir ons student en jongklomp om teen n belaglike goedkoop bedrag van R30 p/p per dag te kan kamp in die pragtige Stilbaai. Ja net R30 . Alhoewel die geriewe nie so goed is nie is jy by die see op vakansie teen die billikste prys ooit.Daar is storte (Koud) en badkamer geriewe en dit is al wat n avontuurlustige student nodig het.Stort area word wel privaat afgeskort en toegemaak vir gebruik. Onthou die Touchies die 26 ste Desember ,maak n week daarvan en kom geniet die grootste touchies  en grootste biertent (Partytjie) in die wêreld.

Bel en bespreek om teleurstelling te voorkom.

Frans : 082 431 6462

Eddie : 084 264 6025