Print this page

Arpad Luxury Self Catering Stilbaai

Arpad Luxury Self Catering Stilbaai 19

Arpad Luukse Selfsorg Stilbaai / Arpad Luxury Self Catering Stilbaai

Arpad kom van die Bybelse-Hebreeuse woord wat beteken 'lig van bevryding', met ander woorde 'Plek van Rus' – baie beskrywend van hierdie uitsoek rustige akkommodasie.

Hierdie weelderige tweeslaapkamer-woonstel kan 4 persone huisves. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is twee enkelbeddens in die tweede kamer. So ook het die ruim, moderne badkamer in pragtige stort, yslike ovaal bad, groot wasbak en toilet.

Daar is 'n ruim oopplan leefruimte/eetplek/kombuis met 'n teëlvloer en los matte. In die leefarea is 'n TV met DSTv, stereostel, sitkamerstel en uitskopstoel en na die kombuis se kant is die eetplekkie.

Arpad Luukse Selfsorg Kombuis


Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas/vrieskas, voorlaaier wasmasjien, tuimeldroër en mikrogolf. So ook 'n broodrooster, koffiemasjien, elektriese ketel, menger, sowel as 'n ketel, yster en brandblusser en meer. Verder is daar 'n ingeboude elektriese stoof met lugsuiweringsapparaat, 'n tweebranders gasstoof en 'n ooghoogte oond.

Op die balkon in daar 'n Jetmaster-braai en potjiekos gasplaat beskerm teen die wind met glaspanele. So is daar ook 'n groot houtbraaifasiliteit buite die kombuis vir diegene wat 'n houtvuurbraai verkies.

 

Arpad Luukse Selfsorg Addisionele Inligting

 

-Die binnekant van die woonstel is 'n rookvrye gebied.

-Beddegoed en handdoeke is ingesluit (Bring asseblief jou eie swemhanddoeke)
-Kinders is welkom.
-Parkering is beskikbaar.

 

Kwaliteit en prys is baie belangrik vir hulle dus bied hulle 'n minimum 4-dag verblyf vir 'n 5de nag absoluut verniet teen slegs R650 per dag. So, dit beteken R2600 vir 4 mense vir 'n 5-dag verblyf, met ander woorde R130 per persoon per nag! (Stuur 'n besprekingsnavraag vir ander reëlings of tariewe)

Click hier vir meer inligting, fotos en besprekingnavraag vorm.

Arpad Luxury Self Catering Stilbaai

Fully furnished spacious luxurious two bedroom flat with an exceedingly awesome view partly over the Goukou River in Still Bay. The elegant well-kept garden whispers tranquillity to the worn out soul. Volledig gemeubileerde, ruim en weelderige tweeslaapkamer woonstel met asemrowende uitsig en rustige tuin vir die uitgeputte siel.

The name Arpad comes from the Biblical Hebrew name which means 'light of redemption' in other words 'Place of Rest' which extremely befits this splendidly peaceful accommodation.

This luxurious two bedroom apartment sleeps 4 people. The spacious main bedroom has a double bed and the second bedroom has two single beds. Likewise the spacious modern bathroom has a beautiful shower, big oval bath, large basin and toilet.

 

The flat of course opens into an open plan living room/dining-space/kitchen with tiled floor and loose rugs. There is a TV with DSTv, a stereo system, a lounge suite as well as a reclining chair on one side of the room. Then, towards to kitchen is a breakfast nook type of dining space.

 

Arpad Luxury Self Catering Stilbaai Kitchen


The fully equipped kitchen is a knock-out! There is a fridge/freezer, front-loader washing, tumble dryer, as well as a microwave. Also a toaster, coffee machine, electric knife, mixer, as well as a kettle, iron and fire extinguisher to name but a few.

On top of all these, the kitchen has a built-in glass-top electric stove with extractor fan and separate eye-level oven as well as a built-in two burner gas stove. Coupled with all of these cooking options are the facilities on the balcony with the stunning view. There is a Jetmaster braai as well as a potjie gas stove facility protected from the wind with glass panels on two sides. Furthermore there is a big outside wood-braai facility outside the kitchen which guests preferring a wood fire braai can use.

 

Arpad Luxury Self Catering Stilbaai Additional Information


-The inside of the flat is of course a Non Smoking area.
-Bedding as well as towels are supplied (Please bring your own swimming towels)
-Kids are also welcome.
-Parking space is available too.

Quality and price are important, thus they offer a minimum 4 day stay with the 5th day absolutely free at only R650 per day for the complete unit. This adds up to R2600 for 4 people for a 5 day stay which means only R130 per person per night! (Send them a booking enquiry for the other arrangements or rates)

 

Arpad Luxury Self Catering Stilbaai - Full listing, Photo galery and Booking Enquiry, Click Here.

 

Japie & Koekie

2 Shaun Close/Slot

Stilbaai

6674

Arpad Luxury Self Catering Stilbaai 13