Julie se Baai
Julie se Baai (Studente, Kamp, Camping, Tents , Touchies)
Stilbaai bied hierdie geleentheid vir ons student en jongklomp om teen n belaglike goedkoop bedrag van R45 p/p per dag te kan kamp in die pragtige Stilbaai. Ja net R45 . Alhoewel die geriewe nie so goed is nie is jy by die see op vakansie teen die billikste prys ooit.Daar is storte (Koud) en badkamer geriewe en dit is al wat n avontuurlustige student nodig het.Stort area word wel privaat afgeskort en toegemaak vir gebruik. Onthou die Touchies die 26 ste Desember ,maak n week daarvan en kom geniet die grootste touchies en grootste biertent (Partytjie) in die wêreld.
Bel en bespreek om teleurstelling te voorkom.
Frans : 082 431 6462
Eddie : 084 264 6025
View the embedded image gallery online at:
https://southerncapemobi.co.za/index.php/places-to-sleep/stilbaai/item/323-julie-se-baai#sigFreeId5ec6bc60c5
https://southerncapemobi.co.za/index.php/places-to-sleep/stilbaai/item/323-julie-se-baai#sigFreeId5ec6bc60c5