gardenroute

    logo app store    

    googlePlayBadgeBig

Translate -Website

Lappiesbaai Restaurant

Lappiesbaai 1

Lappiesbaai Restaurant ( Eetplek of Middagetes reg Op die strand met Dranklisensie, Blouvlag, Lunches, On the beach, Whale lookout, Licenced Restaurant on Blue Flag Beach best Seafood restaurant)

Kom geniet puik kos of net n koue bier terwyl jy na die walvisse sit en kyk in die baai of geniet jou gunsteling sport op die groot TV-Skerm.

Hierdie restaurant op ons hoofstrand (Blouvlag strand) is n moet vir elke vakansieganger sowel as die oudste permanente inwoner. Kom sien vir jouself hoekom dit die gunsteling restaurant in Stilbaai is.

 

Hoofstrand

Stilbaai East

6674

 

Laetitia de Kock

Laetitia:  079 326 5985

Werner:  081 253 7769 

Tel:        028 754 2748

E-pos:  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

facebook