gardenroute

    logo app store    

    googlePlayBadgeBig

Translate -Website

Razzmatazz - Visparadys

 Razzmatazz Take Aways Copy

 

Razzmatazz - Visparadys (Take away, Fish & Chips, Calamari, Chicken and Beef Burgers, Wegneemetes, shawarmas, Hoender en Hamburgers, Seekos,Vis en Skyfies, Seafood and Chips, shawarmas)

Visparadys Wegneemetes in Stilbaai en Jongensfontein vir daai Kalamari of stokvis en vars skyfies. Ook Burgers en Hoender en natuurlik die Russian en Vienna met vars skyfies.Visparadys for quality Fish and Chips in Still Bay Jongensfontein.This Take away for calamari,Hake and Burgers.So if you need a Russian or vienna and chips come here. Visparadys Wegneemetes in Stilbaai ,jongensfontein vir daai Kalamari of stokvis en vars skyfies. Ook Burgers en Hoender en natuurlik die Russian en Vienna met vars skyfies.

 

Known as the best Fish and Chips takeaway diner in Still Bay. Offering a variety of seafood such as calamari and the fish of the day. Also Light meals like hamburgers, hot-dogs and more. In the Indraf/OK Grocer Centre along Main Road West in Still Bay. Feeding clients from Still Bay, Melkhoutfontein as well as Jongensfontein with its delicious seafood, chips and burgers.

Still Bay is a beautiful coastal town in the Hessequa area of the Western Cape and popular holiday destination what with the Goukou River estuary. Razzmatazz Takeaways is very conveniently situated next to the OK Grocer, making it easy to order food and do your shopping while waiting for the order.

Razzmatazz Takeaways was previously known as Die Visparadys, but has been under new ownership and management for quite a while. They offer indoor as well as outdoor seating for those wanting to eat right there.

 

Food at Razzmatazz Takeaways
This takeaway restaurant specialises is seafood and chips (French fries), but also serves other food for those preferring something else. They offer hake in medium or large portions as well as snoek/sea-pike/barracuda. Furthermore they offer calamari/squid/octopus, crab-stick, fish fingers, fish cakes and also fish burgers and calamari burgers.

In addition they serve hot-dogs with foot-long Russians or viennas, chicken pops as well as chicken burgers and beefburgers. The menu also makes provision for kiddies meals with smaller portions. Different combinations of these dishes can also be ordered in smaller or larger quantities. (Combos and boxed)

 

Other products at Razzmatazz Takeaways
Apart from food, you can also buy cold soft drinks such as sodas, fruit juice and energy drinks at this diner. For those preferring something hot to drink, they have a coffee bar offering instant coffee, cappuccino, filter coffee as well as tea.

There is also some firewood as well as a small variety of fresh vegetables and even a plastic knife and fork. They have a glass display case where they keep fresh salads as well as sauces and other tasty products. In another corner is a cupboard full of different loose sweets which can be bought separately such as apricots, lollipops, toffees, chocolates, etc.

While you are waiting for your order, you could peruse records from yesteryear displayed on the wall. This will take some of us to a place and time far, far down the road long past trodden.

 

Nice to know about Razzmatazz Takeaways

Affordable prices

Claw vending machine with soft toys in front of the shop
Firewood on offer
Food/Meals freshly prepared on order
Indoor seating by way of table and chairs as well as bar stools at the counter
Next to OK Grocer, so do your shopping while you wait for your order
Outdoor seating on the patio
Regular specials on offer


Razzmatass Wegneemetes in Stilbaai
Bekende wegneem vis en skyfie eetplek in Stilbaai en bied ‘n verskeidenheid seekos aan soos vis van die dag en calamari. So ook ligte etes soos hamburgers, warmbrakke en so meer. In die Indraf/OK Grocer Sentrum langs Hoofwegwes. Gerieflik langs die OK Grocerso jy kan jou inkopies doen solank jy wag vir jou bestelling.

Razzmatazz Takeaways was voorheen bekend as Die Visparadys, maar het reeds vir ‘n geruime tyd ‘n nuwe eienaar en bestuur. Daar is sitplek binne en buite vir persone wat sommer net daar wil eet.

 

Kos Aangebied deur Razzmatazz Takeaways
Hierdie wegneemete-restaurant spesialiseer in seekos en skyfies (slap tjips), maar bedien ook ander kos vir hulle wat nie seekos wil hê nie. Hulle bedien stokvis in medium of groot porsies, en so ook snoek, seekat/calamari, krapstokkies, visvingers, viskoekies, visburgers en so ook calamariburgers.

So bedien hulle ook warmbrakke met voetlange Russians en ook gerookte worsies, hoenderklontjies, beesvleisburgers en hoenderburgers. Die spyskaart maak ook voorsiening vir kindermaaltye met kleiner porsies. Verskillende kombinasie van die disse kan ook bestel word in kleiner en groter hoeveelhede. (Combo’s en Bokse)

 

Ander Produkte wat Razzmatazz Takeaways Aanbied
Behalwe vir kos, kan jy ook koue koeldrank soos Coke, vrugtesap en energiedrankies koop. Vir diegene wat ‘n warm drankie verkies, is daar kitskoffie, cappuccino, filterkoffie en so ook tee.

Daar is ook vuurmaakhout en so ook ‘n klein verskeidenheid vars groente en selfs platiese messe en vurke. Hulle het ‘n glasvertoonkas waarin vars slaaie, souse en ander lekkernye gehou word. In ‘n ander hoek is ‘n houtkas vol verskillende lekkertjies wat los gekoop kan word soos appelkosies, stokkielekkers, toffies en so meer.

Terwyl jy wag vir jou bestelling, kan jy jou verkyk aan die outydse plate teen die muur wat sommige van ons op ‘n ver pad van onthou sal neem.

 

Gaaf om te Weet oor Razzmatazz Takeaways
Bekostigbare pryse
Langs OK Grocer, so doen jou inkopies terwyl jy vir jou bestelling wag
Gereelde spesiale aanbiedings
Kloumasjien met sagte speelgoed voor die winkels
Kos/Maaltye word vars op bestelling voorberei
Sitplek binnekant in die vorm van tafeltjies en stoele en so ook kroegstoele by die toonbank
Sitplek buitekant voor die winkel op die stoepie
Vuurmaakhout

 

OK Centre

Main Rd West

Stilbaai

6674

 

Monica Mouton

Tel: 028 754 3392

E mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Razzmatazz Take Away Stilbaai - Menu

Razzmatazz Menu