gardenroute

    logo app store    

    googlePlayBadgeBig

Translate -Website

NPE sand en klip - Copy

NPE Sand, Klip & Konstruksie (Grondverskuiwing, TLB, Sand, Stone, Earth Works, Building, Bou, Sand, Klip, Grondverskuiwings)

NPE Sand, Klip & Konstruksie / NPE Sand, Stone & Construction
For all your building sand, stone as well as earth work needs in Still Bay and Jongensfontein.

NPE Sand, Stone & Construction specialises in providing, as well as delivering, building sand and stone for construction.

They have big TLB machines (Tractor, Loader, Backhoe) of course, with which they dig the sand or gravel. Then they load it onto tipper trucks with which they transport the sand or stone to the building site.

Furthermore they will use their machinery to clear building sites for new houses and other constructions from bushes and rocks. They can excavate and shape the ground, as well as provide filling ground and fill the land where necessary.

The business is on the Master Stock Plaas/Farm on the Jongensfontein Road just outside Still Bay.

 

Grondwerke in Stilbaai
Vir alle bousand, bouklip, asook grondwerk-behoeftes in Stilbaai en Jongensfontein, kontak NPE Sand, Klip & Konstruksie.

Hulle spesialiseer in die voorsiening en aflewering van bousand, bouklip en opvulgrond vir bouwerk. Met hulle groot skopgrawe en wipbakvragmotors (tip-lorries) grawe hulle die sand en grond uit, laai dit op die vragmotors en bring dit na die bouperseel.

NPE Sand, Klip & Konstruksie gebruik ook hierdie kragtige, gespesialiseerde masjinerie om grondverskuiwings te doen, erwe en boupersele voor te berei deur dit skoon te stoot van plante en klippe, gelyk te maak, uit te grawe of op te vul.

 

Master Stock Plaas / Farm (Jongensfontein road just outside of Stillbay)

Stilbaai

6674

 

Cobus Labuschagne

Cell: 083 324 0979

        082 787 9668

        061 327 3188

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.