Print this page

Coastal Security

Coastal Security / Sekuriteit Stilbaai ( Alarms and  Armed Response, Installing and monitering of CCTV Cameras, Sekuriteit, Burglar Proofing, Gewapende veiligheid reaksie, Kameras installeer en moniteer en Diefwering)

We provide 24/7 Monitoring, Armed response service. For alarm installation and CCTV installation as well as safe keeping of holiday homes keys. We also supply and install garage motors and gate motors. We sell  remote controls. Let us help you with an intercom system or install transparent burglar bars.

 

 

Coastal Sekuritiet Vir Sekuritiet in Stilbaai en Jongensfontein

Gewapende veiligheid reaksie en alarm monitering. Verskaf en installeer alarms en veiligheids kameras. CCTV monitering.

Ons verskaf 'n 24/7 moniterings en gewapende reaksie diens.Installeer alarm en CCTV (Kameras) stelsels.Ons verskaf en installeer ook motorhuisdeur motors sowel as hekmotors en afstandbeheerders. Vir alle interkom stelsels sowel as deursigtige diefwering skakel ons direk.

 

Huis en Eiendomsbeveiliging in Stilbaai
Die veiligheid van jou, jou familie en jou eiendom, is Coastal Security se besigheid. Laat hulle vir jou die nodige sekuriteit installeer soos ‘n alarmstelsel, motorhuisdeur motor en hekmotor. So ook ‘n interkomstelsel, CCTV kameras en deurskynende diefwering.

Hulle bied ‘n 24/7/365 monitering van jou alarmstelsel/kamerastelsel sowel as blitsige gewapende veiligheidsreaksie deur sekuriteitswagte op enige noodsituasie.

Hierdie sekuriteitsmaatskappy sal ook jou vakansiehuis se sleutels vir jou veilig bewaar. Hulle beheerkamer is in Stilbaai, dus is daar geen vertraging in reaksie op jou nood nie.

Francois Rossouw

 

Tel:  028 754 3026

Cell: 082 955 6412

Fax: 086 666 7062

E mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

3 Perdekuil Ave

Stilbaai – West

6674

For more info,click here.Link for website