gardenroute

    logo app store    

    googlePlayBadgeBig

Translate -Website

Becker 580x410

 

Becker Broers Canopies (Aluminuim, Bakkie Canopy, Bending, Cutting, Metaalbuig en Metaalsny )

Becker Broers in Still Bay are now also producing Aluminuim Canopies for all bakkies,They also make use of there own bending and cutting machines. Becker Broers vervaardig top gehalte aluminuim canopies vir bakkies.Hulle beskik oor die nodige buig en sny masjiene. Die fabriek is in Stilbaai en verskaf landwyd.

 

Ons vervaardig tans baie netjiese aluminuim kappies vir verskeie voertuie, waarvan ons ook goedkeuring vanaf Ford verkry het om vir hulle Top Gehalte kappies te lewer.
Ons spesialiseer ook in verskeie aluminium produkte, soos laaie en sliders vir 4 x 4 voertuie en spesiale en unieke versoeke.

 

Steadfray Ave

Industrial area

Stilbaai-East

Stilbaai

6674

 

Ryno Becker

 

Tel : 028 754 1441

Fax : 028 754 1441

Cell: 082 781 6519

E Mail:  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Also vist us on our WebsiteLink for website

 

 

Becker Canopies

Becker Canopies