gardenroute

    logo app store    

    googlePlayBadgeBig

Translate -Website

Lappies en Lint

Lappies en Lint

LAPPIES & LINT STILBAAI
Lappies & Lint is a haberdashery, textile and fabric shop situated in the Fynbos Centre, Still Bay West. With a variety of different fabrics, wool, buttons, lace, sewing accessories and patterns, this is your one stop shop for all of your textile needs. Whether you’re knitting a sweater, making clothes or redecorating your home with new pillows and curtains, Lappies & Lint has got you covered.

 

This shop is known throughout Still Bay for its excellent quality products and its supreme and friendly customer service. The team is always willing to answer any sewing questions and also provides valuable advice for all of their visitors. They will also help you to pick out the right supplies for your project, including pins and needles, haberdashery, ribbons, buttons, zippers, etc.

 

Lappies & Lint also installs zippers, alter clothes, manufacture curtains, clothes, cushions and other items, as well as screen printing on T-shirts, cushions, bags, etc. You can also hire tablecloths for special occasions from them.
Visit Lappies & Lint today for all of your textile needs!

 

LAPPIES & LINT STILBAAI
Lappies en Lint is 'n materiaalwinkel in die Fynbossentrum, geleë in Stilbaai-Wes. Met 'n wye verskeidenheid material, lint, knope, wol, naaldwerkbenodighede en patrone is hierdie winkel die een stop oplossing vir al jou naaldwerk projekte. Of jy besig is om te brei, klere te maak of jou huis op te knipper met nuwe gordyne of kussings, Lappies en Lint is daar om te help!

 

Hierdie materiaalwinkel is bekend deur Stilbaai vir wonderlike kwaliteit produkte en behulpsame diens. Die span is altyd reg om enige vrae te antwoord en raad te deel met hulle klante. Verder sal die span jou help om die regte produkte te kies vir jou projek – ritssluiters, naald en garing, kant, en vele meer.

 

Lappies en Lint bied ook verskillende dienste aan. Hulle installeer ritssluiters, vervaardig klere, kussings en gordyne en verhuur tafeldoeke vir spesiale geleenthede. Verder kopiër hulle ook prente en skrif op T-Hemde, sake, kussings en ander produkte.
Besoek Lappies en Lint vandag vir al jou naaldwerkbenodighede!

Fynbos Sentrum

Stilbaai

6674

 

Elize 

Tel : 028 754 2344

Elize Cel : 082 381 7657

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.