gardenroute

    logo app store    

    googlePlayBadgeBig

Translate -Website

Hessequa Bande - Hessequa Tyres

Hessequa Bande Stilbaai

Hessequa Bande Stilbaai / Hessequa Tyres Still Bay


Your one stop tyre service in Still Bay. Supply and fit of tyres and wheel balancing. Shocks, exhaust and batteries in Stilbaai & Jongensfontein.. Build and install free flow exhaust systems.

Their professional staff will not only see to your car’s tyres, but will also test your car’s battery as well as the wipers, shocks and brakes. The good condition of all of these systems are extremely important to ensure your safety on the road as well as that of your passengers.

Bring your vehicle to Hessequa Tyres to fix that slow puncture or repair a punctured wheel. They are efficient, friendly and quick as well as offer reasonable pricing.

 

Light Engineering and all welding needs in Stilbaai and Jongensfontein.


Auto Service Centre Stilbaai - Auto Spares in Still Bay


All your maintenance and car service needs. Replace CV joints and car brakes. Replace trailer bearings and maintenance.

Hessequa Tyres Still Bay is supported by Hi Way Tyres with branches all over Hessequa.

Visit Hessequa Tyres in the Kloof Industrial area in Still Bay East.

 

Hessequa Bande in Stilbaai

is jou een stop bandediens in Stilbaai. Hulle voorsien en installeer bande en wielbalanseer.

Hulle professionele personeel sal nie net aandag gee aan jou bande nie, maar kan ook die battery toets, sowel as die ruitveërs. Herstel en vervang van skokbrekers, uitlaatstelsels en motorremme. Die goeie toestand van al hierdie stelsels is van uiterste belang vir jou veiligheid en die van jou passasiers op die pad. Ons bou en installeer vryvloei uitlaatstelsels.

 

Motordienste, Motoronderdele en Motor onderhoud.
Vir alle motordienste en motor onderhoud. Verskaf en installeer “CV joints”. Herstel sleepwa’s en vervang wiellaers op die sleepwaens.

Alle ligte ingenieurswerk sowel as sweisswerk.
Bring jou voertuig na Hessequa Bande om daardie lastige stadige lek te herstel of die pap wiel reg te maak. Hulle is bekwaam, vriendelik en vinnig en hulle pryse is redelik.

Hessequa Bande in Stilbaai word ondersteun deur Hi Way Bande met takke oral oor Hessequa.

Besoek Hessequa Bande in die Kloof Industriëlegebied in Stilbaai-Oos.

 

Gert Mareé
Tel: 028 754 1056

Cell: 083 309 8379