gardenroute

    logo app store    

    googlePlayBadgeBig

Translate -Website

Essies Tee

ess t app foto

Essies Tee - Essies Tea

Essies Tea offers an alternative and natural remedy for a variety of different illnesses. This herbal supplement is filled with the healing power of nature and boosts your immune system, detoxes your body and even helps battle cancerous cells.

 

In 2003 Essies Tea was found in Riversdale along the Garden Route. Using various medicinal plants, herbs, trees and grass, they created a health boosting tonic. This tonic’s medicinal properties relieves various ailments in humans as well as animals.

 

By drinking this tea twice a day you will boost your immune system, fight off dangerous cells and diseases and overall improve your health. This tea can be used during times of sickness, but using it as a fulltime herbal supplement will increase your overall health tremendously. This tea includes well known herbs, such as Sheep Sorrel and Burdock Root which is known for attacking battling cancerous cells.

 

Essies Tea’s Benefits
Essies Tea provides a number of health benefits. The 8 herbs used in this health supplement starts healing and restoring your liver first, one of the most important and detoxing organs of the body. Some of the benefits offered by the use of Essies Tea include:
• The relieve of migraines and headaches
• Helping with illness like diabetes, chronic fatigue syndrome and arthritis
• Improving high blood pressure as well as other heart conditions
• Relieves chronic allergies
• Increases energy levels
• And so much more!

 

Visit Essies Tea today and allow nature on your healing journey.

 

ESSIES TEE
Essies Tee bied 'n alternatiewe, natuurlike oplossing aan vir 'n verskeidenheid siektes en kwale. Hierdie kruie aanvullingmaak gebruik van natuurlike middels om jou immuunsisteem te verbeter, jou liggaam te detox en val selfs kankerselle aan.

 

In 2003 het Essies Tee hulle deure oop gemaak in Riversdal langs die Tuinroete.deur gebruik te maak van verskillende natuurlike middels, soos plante en kruie, het hulle 'n wonder-tee gemeng. Hierdie tee verlig 'n verskeidenheid van siektes in beide mense en diere.

 

Deur hierdie tee twee keer 'n dag te drink sal jy jou immuunsisteem verbeter, jou liggaam sal gevaarlike selle aanval en jou gesondheid sal drasties verbeter. Hierdie tee kan enige tyd gedrink word, maar gebruik dit as 'n daaglikse aanvulling vir die beste effekte.die tee bevat ook Sheep Sorrel en Burdock Wortel, kruie wat bekend is vir kankerselle aanval en afbreek.

 

Voordele van Essies Tee
Essies Tee bied 'n wye verskeidenheid gesondheidsvoordele aan. Eerstens versterk dit jou lewer, 'n belangrike orgaan wat bydrae tot jou hele liggaam se gesondheid. Verder bied hierdie tee ook ander gesondheids voordele aan, insluitend:
• Verligting van hoofpyne, insluitende migraines
• Help met siektes soos diabetes, atrietes en kroniese moegheids sindroom
• Verbeter hoë bloeddruk en ander hartkondusies
• Verlig kroniese allergieë
• Verbeter en vermeerder energievlakke
• En vele meer!

 

Besoek Essies Tee se Webtuiste (Sien skakel onder) vandag en loop jou pad na gesondheis saam met Moeder Natuur.

 

Madeleine en Annelie

C/O 22 Pres CR Swart and Mitchell Str

Riversdale

6670

 

 

Madelaine

Tel: 028 713 4541

Fax: 028 713 4090

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Annelie

Tel: 028 713 4932

E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

 

For more info,click here.facebook     Link for website