gardenroute

    logo app store    

    googlePlayBadgeBig

Translate -Website

Pest Control Excellence - Pesbeheer in die Hessequagebied

Pest Control Excellence logob

Pest Control Excellence - Hessequa Area - Pesbeheer in die Riversdal en Stilbaai

Peste is daardie diere of insekte wat skadelik vir die mens is. Pest Control Excellence is 'n professionele pesbeheerbesigheid wat al vir meer as 10 jaar in die industrie werksaam is. Hulle personeel en toesighouers is almal geregistreer by die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye. Die besigheid het al die nodige registrasies en so ook het hulle die goedkeuring van AgriSETA.

 

Hulle bied gratis kwotasies en hulle pryse is redelik, so moenie wag tot jou pesprobleem hande uitruk nie. Hulle werk van Witsand in die weste, deur die hele Hessequagebied tot by Gouritsmond in die ooste. Dit sluit in dorpe soos Heidelberg, Riversdal, Stilbaai, Jongensfontein, Albertinia en ook die landelike gebiede/plase/landbouareas van die streek. So ook werk hulle in George en Mosselbaai en omgewing.

 

Besigheidsektore Wat Hulle Bedien

 

Hulle het 'n oplossing vir alle peste by residensiële eiendomme sowel as besigheidspersele.

 

*Opvoedkundige instellings soos koshuise en skole.

*Kos- en drankvervaardigers.

*Kosbediening soos restaurante.

*Openbare parke en toilets wat aan die owerhede behoort.

*Gesondheidsdienste soos hospitale en klinieke.

*Kantoorblokke.

*Farmaseutiese besighede.

*Kleinhandelbesighede soos supermarkte.

*Ander industrieë soos boerdery en bosbou, en so meer.

 

Pesbeheerdienste Aangebied

 

*Inspeksie van geboue vir versteekte peste soos houtboorders en termiete.

*Uitreik van sertifikate aan huiseienaars wat wil verkoop dat die huis pesvry is.

*Pesbehandeling vir kruipende insekte soos houtboorders, spinnekoppe, miere, skerpioene, vlooie, miet, kalanders, weeluise, vismotte, en so meer.

*Pesbehandeling van vlieënde insekte soos vlieë, motte, muskiete, kakkerlakke/kokkerotte, en so meer.

*Knaagdierbeheer soos rotte en muise.

*Vlêrmuisbeheer.

*Ander insekte en diere wat ook probleme kan veroorsaak, is bye, perdebye, slange en so ook voëls. As jy met enige van hierdie probleme sit, kontak hulle gerus vir advies waarmee hulle jou graag sal bedien.

 

Pest Control Excellence - Hessequa Area

 

Pests are those animals and insects that impacts negatively or in a harmful way on human activities. Pest Control Excellence is a professional pest controlling enterprise that has been in the industry for more than 10 years. Their purpose is to assist in eliminating and preventing general pests issues thus protecting people's health, food as well as property. Their customers come from both residential as well as commercial sectors. They live and operate by a bold motto: 'What more do you want, when you can have excellence!'

The operators and supervisors of Pest Control Excellence are registered with the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries. They have all the necessary certificates of registration in position and are also approved by AgriSETA. (Agricultural Sector Education Training Authority)

They offer free quotations, so do not wait until your pest problem is out of control before you contact the professionals. Their pricing is also reasonable. This pest control company works throughout Hessequa from Witsand in the west, through Heidelberg, Riversdale, Still Bay, Albertinia to Gouritsmond in the east. They also cover Mossel Bay and George and of course all the rural/farm/agricultural areas of this whole region.

 

Business Sectors Served

They have a solution for any kind of business as well as residential pest problem. Contact them for more specific information about their service.

*Residential areas.

*Educational institutions such as schools and hostels.

*Food and beverage processing.

*Food service such as restaurants.

*Governmental properties such as public toilets and parks.

*Healthcare such as hospitals and clinics.

*Hospitality such as guest houses and hotels.

*Office properties such as banks.

*Pharmaceutical businesses.

*Retail businesses such as supermarkets.

*Other industries such as agriculture and forestry.

 

Pest Control Services

Inspections of buildings for the possible existence of hidden pests such as wood borers and termites.

Issue pest free certificates to house owners wanting to sell their property

Crawling insect pest treatments

Flying insect pest treatments

 

Evona Heyns

Cell: 072 549 9875

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

For more info click here Pest Control Excellence logob