Print this page

Kunsuitstalling / Art Exhibition

Kunsuitstalling 640x300Kunsuitstalling / Art Exhibition

(Olieverf Skilderye, Keramiek , Waterverf, Pen en Ink, Beeldhou, Geskenke, Oil Paintings, Sculptures, Artists, Pottery Gifts, Gallery)

Drie kunstenaars van Hermanus, Stilbaai en Jongensfontein omskep van 15 - 23 Desember 2015 'n Ateljee in n Kunsgallery.

Kom kyk waarom  van  hierdie kunstenaars se werk reeds in Europa en  hier op eie bodem pronk.

 

Ons sien daarna uit om jou met n glasie in hand te verwelkom!

Trixie Krumm - 082 893 9911

Retha Perry - 072 548 4811

Ria Holliday - 084 549 0617

 

Plek : Strandstraat 52

          Jongensfontein

Datum: 16 -  22 Desember 2015

Tyd : Daagliks 10h00 tot 17h00